A
• Maak seker jy het genoeg brandstof
• Maak seker die brandstofkraan is oop
• Maak seker die enjinskakelaar is aan
• Maak seker die olievlak is reg
• Verwyder vonkprop, koppel vonkpropkabel en
aard dit na die kragopwekker. Trek aansitkoord liggies en
soek 'n vonk. As daar geen vonk is nie, vervang vonk
prop.
Vonkprop is in orde, maar enjin wil steeds nie begin nie
• Maak seker dat brandstofkraanfi lter skoon is
• Maak seker dat die brandstoflyn skoon is
• Kontroleer vergasser is nie verstop nie
Enjin sal nie begin nie
• Maak vonkprop skoon of vervang
• Gaan ontstekingstelsel na – indien foutief, kontak jou dienssentrum
• Kontroleer kompressie – indien laag, kontak jou diens
sentrum
• Kyk vir los silinderkop – draai boute vas
• Kyk vir beskadigde silinderkoppakking – vervang
indien nodig